Die voormalige Openbare Beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, is gister as ‘n lid van die Nasionale Vergadering vir die EFF ingesweer.  Die eedseremonie het by die speaker se raadsaal in die parlement plaasgevind.  Mkhwebane het vroeër vandeesweek ’n lid van die party geword.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×