Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het tot die einde van die dag om redes te verskaf waarom sy nié ‘n bedrag van meer as R5 miljoen aan die OB se kantoor verskuldig is nie.

Volgens die Ouditeur-generaal is Mkhwebane die geld verskuldig vir verkwistende en vrugtelose uitgawes aan verblyf, regskostes en sekuriteitskostes, gedurende haar sewe jaar ampstermyn. Mkhwebane hou intussen steeds vol dat ‘n geraamde R10 miljoen einde-van-diens-pakket haar toekom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×