Die vorige openbare beskermer en advokaat, Busisiwe Mkhwebane, voel sy is geregtig op die standaard vaarwelpakket van R10 miljoen.

Netwerk24 berig dat al die vorige openbare beskermers R10 miljoen betalings ontvang het nadat hulle uit hul amp getree het. Mkhwebane is van mening dat die feit dat sy aan ernstige wangedrag skuldig bevind is en dat president Cyril Ramaphosa haar verlede jaar uit haar amp verwyder het, alles irrelevant is.

Die Bloemfonteinse appelhof het haar aansoek geweier.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×