MMA – Die verdedigende kampioen Kamaru Usman sal sy titel vir die 6de keer sal verdedig wanneer hy eerskomende Sondag teen die gevaarlike Leon Edwards in Salt Lake City te staan kom.

Die “Nigerian Nightmare” soos hy in die kryt bekend staan het in Desember 2015 laas met Edwards afgereken maar weet dat hy ‘n geveg op hande het wanneer diè twee artsvyande mekaar in die Octagon gaan ontmoet.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×