Suid-Afrika se rentekoers kan vanjaar 8% bereik, wat ver bo die Suid-Afrikaanse Reserwebank se teiken is.

Dit is volgens ’n voorspelling deur die kredietgraderingsagentskap Moody’s.

Business Day berig die konflik tussen Rusland en Oekraïne het ʼn uitwerking op Suid-Afrika in terme van hoër inflasie en verwante fiskale druk wat spruit uit maatskaplike eise.

Moody’s voorspel dat die Reserwebank sal voortgaan om koerse te verhoog.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×