Motoriste gaan die pyn van brandstofprys voel vanaf vannag wanneer die brandstof prys styg. Die prys van petrol sal vanaf vannag 12 uur met R 1.27 per liter styg vir 95 en 93 oktaan terwyl die prys van diesel met ondermeer 30 en 32 sent per liter styg. Parafien word met 13 sent per liter duurder en LP gas met R 5.22 sent per kilogram. Van die redes waarom vir die brandstof verhoging is volgens die regering die rand wat in die oorsig maand vir Maart teenoor die Amerikaanse dollar verswak het.