Onlangse data wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gepubliseer is, toon dat ‘n voertuig ongeveer elke 25 minute in Suid-Afrika gekaap word.

Volgens Statistieke Suid-Afrika se misdaadstatistieke was daar tussen Januarie en Maart vanjaar ongeveer 5 400 kapings.

Meeste van die kapings het in die land se hoofmetro’s plaasgevind.

Volgens die statistieke, is die gebruik van sleutelherprogrammeerders en seingrypers steeds ‘n algemene taktiek wat deur misdadigers gebruik word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×