Dokter Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gee na verwagting Donderdag terugvoer oor die ondersoek na miljarde rand se regsgedinge oor mediese wanpraktyk.

Die Spesiale Ondersoekeenheid het reeds in 2022 sy ondersoek van stapel gestuur.

Die grootskaalse onderoek spruit voort uit bewerings dat talle van die land se gesondheidsdepartemente korrup is. Benewens korrupsie, is daar ook bewerings van bedrog en wanadministrasie, wat by verskeie gesondheidsdepartemente ondersoek word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×