Dokter Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid sê hy is diep bekommerd oor ‘n hooggeregshof-uitspraak waarvolgens dele van die Nasionale Gesondheidswet as ongeldig en ongrondwetlik bestempel word.

Dit volg nadat die geldigheid daarvan uitgedaag is, dat die staat die mag het om te bepaal waar gesondheidslui mag praktiseer. Motsoaledi stem nie met die hof saam nie. Hy sê dit is juis die mandaat van sy ministerie om die verspreiding van gesondheidsorgdienste te reguleer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×