MultiChoice het ‘n afname van nege persent in aktiewe intekenare vir sy Maartmaand-jaareinde aangeteken.

Die MultiChoice, wat DSTV en Showmax besit, sê hy skryf die afname aan erge verbruikersdruk in Suid-Afrika en Nigerië toe. MultiChoice toon ook vir dieselfde tydperk, ‘n afname van 42% in verdienste.

Intekenare in Suid-Afrika het met 5% afgeneem, en 13% in die res van Afrika. MultiChoice bly egter optimisties dat die stand van sake binnekort sal verbeter.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×