Die Mzansi Jeugkoor van Soweto het deurgedring na die seisoen 18-eindstryd van America’s Got Talent. IOL berig hulle sal teen die 17-jarige blinde Indonesiese sanger-liedjieskrywer, Putri Ariani, om die titel veg in die laaste episode – wat op 26 September uitgesaai word. Die koor het hul opgewondenheid op hul X-blad gedeel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×