‘n 36-jarige vrou van Bloemfontein, het na bewering haar baba in haar voertuig gelos, terwyl sy by ʼn kuierplek in die stad gekuier het.

ʼn Video doen tans die ronde op sosiale media wat wys hoe die seuntjie alleen in die kar sit.

Daar is ook gissings oor lee drankbottels wat glo in die kajuit van die motor sigbaar is.

Sy het gister vlugtig in die hof verskyn op ‘n aanklag van kindermishandeling.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×