Die Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie of FWA het Woensdagaand gehelp om drie verdagte mans in die woonbuurt vas te trek.

Volgens Netwerk24 is die verdagtes vir die besit van gesteelde goedere deur die Parkweg-polisiekantoor in hegtenis geneem.

 

Volgens die FWA se Facebookblad is daar twee identiteitsdokumente en drie bankkaarte met verskillende vanne in die mans se besit gevind.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×