’n 33-Jarige vrou en haar maatskappy het Vrydag in die Bloemfonteinse-landdroshof verskyn waar hulle skuldig bevind en gevonnis is vir die oortreding van die Wet op Belastingadministrasie. ’n Voorlopige ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Thandi Precious Letlabika en haar maatskappy, FNBrand 828, se bedrieglike aktiwiteite aan die lig gebring. Hierdie aktiwiteite het die SAID gedurende die 2019/2020-tydperk glo meer as R600 000 gekos. ‘n Valkewoordvoerder kaptein Christopher Singo sê die saak is by die Valke in Bloemfontein aangemeld.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×