’n Gebrek aan kapasiteit, integriteit en outoriteit. Dít is volgens professsor Jonathan Jansen, die drie hoofredes waarom universiteite wanfunksioneel kan wees.

Jansen, buitengewone professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch en voormalige rektor van die Universiteit Vrystaat, sê luidens Media24-beriggewing, dat
xenofobie op die land se kampusse ‘n baie groter krisis as rassisme blyk te wees.

“Die Vaal-Universiteit vir Tegnologie behoort gesluit te word,” aangesien dit volgens hom, meer hiervan ondervind het as enige van die ander Suid-Afrikaanse universiteite.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×