‘n Geliefde ou-skoolhoof van Bloemfontein is oorlede

Rosestad se bestuur en personeel betreur die heengaan van ‘n bekende Bloemfonteiner en geliefde oud-skoolhoof van die    Hoër Meisieskool Oranje, Mariehetta Matthee.

Nuus is pas ontvang dat mej. Matthee laat gisteraand haar stryd teen lewerkanker verloor het.

Ons gebede en gedagtes vergesel haar naasbestaandes in hierdie hartseertyd.

Luister na potgooie hieronder