Die teaterligende en skrywer, Athol Fugard, is in die ouderdom van 92 ouderdom oorlede.

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein beskryf die Middelburger as een van die voortreflikste figure in Suid-Afrikaanse Engelse drama gedurende die laaste 30 jaar.

Maroela Media berig hy was in sy huis in Stellenbosch toe hy oorlede is.

Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, beskryf Fugard as ’n lig in die teaterwêreld wat betekenisvolle verhale van hoop en veerkragtigheid vertel het.

Met talle werke en eerbewyse gedurende sy loopbaan het die rolprentweergawe van sy roman Tsotsi ook ’n Oscar gewen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×