‘n Massiewe petrolprysdaling is moontlik vir Julie op die kaarte. Indien die internasionale olieprys bestendig sou bly, kan petrol aanstaande maand tot soveel as R1,65 per liter minder kos.

Volgens die Sentrale Energiefonds wys petrol tans ‘n oorverhaling van byna R1,70 per liter, met diesel se oorverhaling in die omgewing van R1,18 sent per liter.

Hoewel die pertolprys in Junie met meer as R1,20 gedaal het, kos petrol egter steeds ongeveer vyf rand per liter duurder, as twee jaar gelede.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×