‘n Nederige taalreus word gegroet

Letterkundiges, kollegas, vriende en familie het gister prof. Jaap Steyn se roudiens in Bloemfontein bygewoon.

In sy boodskap het ds. Anton Meiring verwys na die taalreus se verstommende nederigheid, erkennning, dankbaarheid en
bewondering teenoor ander.

‘n Spesiale huldigingsbundel oor Steyn is deur die departement Afrikaans en Nederlands uitgegee.

Bydraes deur onder andere Daniël Hugo, prof. Hennie van Coller, Albe Grobbelaar, en Henning Pieterse verskyn daarin.

Luister na potgooie hieronder