‘n Nuwe elektrisiteitsprysbeleid wat die bepaling van Eskom-tariewe sal verander, word deur die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, opgestel.

Die waarnemende direkteur-generaal van die Departement van Elektrisiteit en Energie, Subesh Pillay, sê hierdie nuwe elektrisiteitsprysbeleid sal binne die volgende 30 dae vir openbare kommentaar gepubliseer word.

Die beleid sal ook kyk hoe spesiale tariewe aan groot industriële gebruikers toegestaan word asook hoeveelheel gratis elektrisiteit aan die armstes in die land verskaf kan word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×