Die ondersoek om te bepaal of Suid-Afrika se waterkrisis, menseregte skend word deur die burgerregteorganisasie, AfriForum, verwelkom.
‘n Voorlegging van die krisis is deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie aan die parlementêre Portefeuljekomitee vir Water en Sanitasie blootgelê.
Volgens AfriForum is meganismes om wanpresterende munisipaliteite tot verantwoording te roep steeds oneffektief, selfs in gevalle waar hofbevele uitgereik is om ernstige probleme soos rioolstorting reg te stel.