Vier provinsies het terselfdertyd aan die kwartaalikse Grenstreek-Hoogdigtheid-operasies deelgeneem.

Dit was Brigadier Hennie van Rensburg se laaste leiding voor sy aftrede, waartydens byna 550 verdagtes in hegtenis geneem is.

Die vier provinsies sluit die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap en Vrystaat in. Fokusareas het dwelmsmokkelary, onwettige wild- en flora-handel, asook metale en ander smokkelwaar ingesluit.

Die verdagtes is in hegtenis geneem vir verskeie misdade soos moord, roof, eiendomsverwante misdrywe en dwelmbesit.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×