’n Ruimtetuig wat na tekens van uitheemse lewe op een van Jupiter se ysige mane sal soek, het vanaf Kaap Canaveral, Florida, vertrek.
NASA het die ruimtetuig Maandagmiddag gelanseer nadat die orkaan Milton die sending verlede week gedwing het om planne uit te stel.
Die vaartuig, die Europa Clipper, sal nou een-komma-agt miljard myl reis om die diep geheimsinnige maan wat om Jupier wentel, Europa te bereik.
Dit sal in 2030 daar aankom.