Die 13-jarige Branden Taylor van Bloemfontein het nie lewend uit die Pelonomi-hospitaal gekom nadat hy opgeneem is vir ‘n onverwagse epileptiese aanval nie.

Die seun se aanval het tot breinvliesontsteking gelei.

Volgens Netwerk24 was sy vorige epileptiese aanval sewe jaar vantevore.

Branden word deur sy ma en pa oorleef.

Sy gedenkdiens sal Donderdag gehou word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×