*** In internasionale nuus, ’n Seldsame Sumatraanse renoster is by ’n Indonesiese toevlugsoordgebore. Die kalf het sowat 25 kilogram met geboorte geweeg. Sumatraanse renosters is die kleinste van alle renosters en word as kritiek bedreig geklassifiseer. Daar is net sowat 40 van die diere in die wêreld oor. Die BBC berig hulle was vroeër in Bhoetan, Indië, Myanmar en Thailand gevind.

error: Inhoud is beskerm !!