‘n Verdere 183 Covid-19 verwante sterftes is in die laaste 24-uur aangemeld

‘n Verdere 183 Covid-19 verwante sterftes is in die laaste 24-uur aangemeld.

In die Oos-Kaap 27, Vrystaat 24, Gauteng 45, Kwa-Zulu Natal 12, Limpopo 3, Mpumalanga 21, Noordwes 19, Noord-Kaap 2 en Wes-Kaap 30.

Dit bring die totaal op 46 473 sterftes te staan. In dieselfde tydperk is ‘n verdere 1 376
nuwe gevalle aangemeld wat die totale aantal mense wat die virus opgedoen het op 1 477 511 te staan bring.

Die herstelkoers staan nou op 92%.

Luister na potgooie hieronder