‘n Vierde persoon is in Brittanje met die korona-virus gediagnoseer

 ‘n Vierde persoon is in Brittanje met die korona-virus gediagnoseer

‘n Vierde persoon is in Brittanje met die korona-virus gediagnoseer.

Die jongste geval, wat na ‘n spesialis-sentrum oorgeplaas is, het ook besoek afgelê in die Franse Alpe waar ander Britte aangesteek het by ‘n Britse man wat die virus in Singapoer opgedoen het.

‘n Britse man op die Spaanse eiland Majorka het ook positief getoets vir die virus.