Nagenoeg 82% van die land se stemgeregtigde jeug het, met ‘n onlangse opname deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, aangedui hulle stel nie juis daarin belang om in aanstaande jaar se algemene verkiesing te stem nie.

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika het op sy beurt ‘n opname laat doen voor die 2024-peilings, om die kiesers se sienswyse te bepaal.

Die uitslag wys dat jongmense nie apaties is nie, maar eerder hul ontevredenheid met die land se ekonomie wil wys, deur van stembusse af weg te bly.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×