Die Departement van Korrektiewe Dienste het bevestig dat Najwa Petersen op parool geplaas is.

Petersen het Woensdag voor die Korrektiewe Toesig- en Paroolraad verskyn en ‘n paroolplasingsdatum van 27 November is aan haar toegestaan.

Sy het ‘n vonnis van 28 jaar uitgedien vir die moord op haar man, Taliep Petersen.

Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê Petersen sal die res van die vonnis in die stelsel van gemeenskapskorreksies voltooi.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×