Allan Erasmus Drotske, beter bekend as Naka het weer eens rusie met die gereg.
Volgens Netwerk24 het Drotske en sy vriend Lionel Palmer gereageer op ‘n woordewisseling tussen hom en sy Pentagonpark buurman, Vivian John de la Hunt.
Drotske en Palmer het Hunt gaan konfronteer wat glei het na ‘n aanranding saak wat vandag in die Bloemfonteinse landroshof voor kom. Hulle was aan gegee vir aanranding met die bedoeling om ernstig te beseer.
Vroër die week het ‘n herhaling van die woordewisseling ontlont. Drotske het daarna omgestap na de la Hunt om die saak uit te praat. Die vredespoging het ontaard in nog ‘n vuisgeveg waarvan Drotske beweer dat hy in self verdediging op getree het.
Polisie woordvoerder, Kapt. Loraine Earle het bevestig dat die aanrandings teenklag in gedien is by Brandwag-polisiestasie.
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×