Vier ANC-lede se naam is van die regerende party se openbare
verkiesingsverteenwoordiger-lys geskrap. Daar word melding gemaak van dié vier, in die
verslag wat deur die kommissie van ondersoek na staatskaping uitgereik is. Die ANC sê
sommige van sy lede, wat ook in die verslag genoem word, se naam is later in ere herstel,
maar dat dit nie met almal die geval is nie. Die ANC sê elke kandidaat word individueel
oorweeg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×