Die leier van Namibië se Swapo, Netumbo Nandi-Ndaitwah, hoop om haar land se eerste vroue president te word. Die 72-jarige is ook die eerste vroulike presidentskandidaat vir die regerende party.

Namibië word al sedert onafhanklikwording in 1990, deur Swapo regeer, maar het ‘n afname in die onlangse verkiesing ervaar.

Namibiërs sal vandag, te midde van die land se grootste werkloosheidskrisis in jare, stem.
Ontleders voorspel dat die uitslag van die verkiesing baie naby sal wees en dat die land selfs ‘n tweede ronde van stem in die verkiesing kan sien.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×