Navorsing wat Alberta van der Watt van Paul Raux vir haar doktorsgraad in psigiatrie gedoen het, toon dat die trauma van liefdesteleurstellings soortgelyk is aan simptome wat ondervind word met fisieke of seksuele aanranding. Maroela Media berig Van Der Watt het die afgelope week haar doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf.

Van der Watt verduidelik die kenmerke van hierdie skeidings, kan jong volwassenes aan ‘n groter risiko blootstel om ‘n post traumatiese stresversteuring te ervaar. Sy het spesifiek gekyk na die emosionele uitwerking van liefdesteleurstellings en dat trauma-behandeling vir dié gevalle ondersoek moet word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×