Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika, of Nersa, het die konsultasiedokument wat beurtkrag in Suid-Afrika sal herstruktureer, vir openbare kommentaar gepubliseer. Die dokument gee ‘n uiteensetting van die uitbreiding van beurtkragstadiums na fase 16. Die publiek het tot 22 September kans om voorleggings oor die dokument te maak. Kommentaar sal dan in ag geneem word vir die finale besluit oor die voorstelle.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×