Die Nasionale Energiereguleerder sê belanghebbendes in die bedryf het riglyne vir fase 16-beurtkrag aangevra.

Hoewel Nersa volhou dat die nodigheid om beurtkrag op hierdie vlak toe te pas onwaarskynlik is, het die onlangse publikasie van hierdie riglyne skokgolwe deur die land gestuur.

Die energiereguleerder het onlangs voorskrifte goedgekeur wat ‘n stel riglyne verskaf wat toegepas moet word wanneer beurtkrag geïmplementeer word. Nersa sê hy het wel ‘n konsultasieproses hieroor met belanghebbendes in die bedryf gevolg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×