Net minder as een miljoen geboortes is in 2023 geregistreer.

Dit is volgens Statistieke Suid-Afrika se data van aangetekende lewende geboortes.

Die data toon dat ‘n totaal van 932 138 geboortes verlede jaar by Binnelandse Sake geregistreer is.

Statistieke Suid-Afrika sê die geboortedata vir 2023 het interessante neigings in die seisoenaliteit van geboortes aan die lig gebring.

Maart het die hoogste aantal geboortes op 67-duisend-829 aangeteken, gevolg deur Januarie op 66-duisend-311.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×