Netbal: Die Proteaspan keer vandag terug na die internasionale arena

Die Proteaspan keer vandag terug na die internasionale arena wanneer hulle by Sun City drie wedstryde teen Malawi te staan kom.
Die eerste wedstryd is vanaand op ‘n baan by die Superbowl.
Die Proteas het vir bykans ‘n jaar nie meegeding nie.
Die meeste van die spanlede was egter tydens die onlangse nasionale kampioenskap in aksie.

Luister na potgooie hieronder