NETBAL  – Alhoewel die Protea netbalspan hul openings wedstryde in die vierhoekige reeks teen onderskeidelik Engeland en die wêreld nommer een Australië verloor het, het die span volgens afrigter Dorette Badenhorst waardevolle lesse geleer.

Die Proteas wat 5de op die wêreldranglys is sal om 19:15 vanaand teen Nieu-Seeland in aksie wees in die uitkloprondes terwyl die Engeland / Australië wedstryd net daarna volg.

Diè toernooi wat in Londen gespeel word loop Woensdag ten einde.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×