NETBAL – Die Protea afrigter Norma Plummer het ook gister haar finale twaalftal vir die Wêreldbeker toernooi aangewys maar geskok toe die naam van Lefèbre Rademan nie in die uitgelese groep was nie.
Rademan – wat vir die Vrystaatse Crinums diens doen het ook haar land reeds in 35 toetse verteenwoordig het – is as een van die reserwes aangewys saam met Owethu Ngubane en Refiloe Nketsa.
Wêreldnetbal het vroeër aangekondig dat 15 spelers na diè toernooi gebring mag word maar moet sy aanvanklike 12-tal aanwys waar ’n speler net vervang kan word weens siekte of ’n ernstige besering.
Die Wêreldbeker-toernooi begin op die 28ste Julie in Kaapstad.