NETBAL – Met die 2022 Nasionale Netbal Kampioenskap wat einde se kant toe staan het die verdedigende kampioen die Kaapse Wynlande teleurgestel met slegs 2 oorwinnings in 6 wedstryde terwyl Buffalo City van die Oos-Kaap ook in hul eerste toernooi onderaan die punteleer geëindig het.

Met die semi-finale wat later vanoggend begin is Tshwane die gunsteling teen Mangaung terwyl Johannesburg en die plaaslike span Dr. Kenneth Kaunda sake sal uitspook vir ‘n plek in Saterdag se eindstryd. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×