Die organisasie vir landelike en plaaswerker-ontwikkeling is hoogs ontevrede met die aanstelling van die DA-leier, John Steenhuisen as minister van landbou.

Die organisasie sê Steenhuisen se aanstelling is ‘n terugslag vir die stryd om transformasie in die landbousektor te bevorder.

Die uitvoerende direkteur, Billy Claasen, sê hierdie aanstelling wys dat die regering nie vir die land se plaaswerkers omgee nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×