Terwyl nie een Suid-Afrikaanse universiteit in die top-100 ter wêreld gelys word nie, tel vier wel onder die top-500.

Slegs een universiteit in Suid-Afrika het sy posisie op jongste wêreldranglys vir universiteite verbeter. Die Universiteit van Johannesburg is die enigste wat sy posisie jaar op jaar kon verbeter.

  • Die Universiteit van Kaapstad beklee weer die posisie van top-universiteit in Suid-Afrika, gevolg deur die Universiteit van die Witwatersrand, die Univeristeit Stellenbosch en die Universiteit van Johannesburg.
  • Die Universiteit van Pretoria, KwaZulu Natal en Noordwes het teruggesak.
  • Die University of Oxford is pryk in die beste posisie ter wêreld.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×