Nike het ‘n paar herdenking-stewels aan Portugal se sokkerkaptein, Cristiano Ronaldo, oorhandig

 Nike het ‘n paar herdenking-stewels aan Portugal se sokkerkaptein, Cristiano Ronaldo, oorhandig

Nike het ‘n paar herdenking-stewels aan Portugal se kaptein, Cristiano Ronaldo, oorhandig nadat hy onlangs die eerste speler van Europa geword het om 100 internasionale doele aan te teken.

Hy het die mylpaal bereik tydens ‘n Uefa-oorwinning oor Swede en daarmee by die Iranse doelskieter Ali Daei aangesluit as die enigste twee lede van die uitsoekklub.

Die sporttoerusting-vervaardiger het die datum van Ronaldo se eerste doel – 12 Junie 2004 – op die regterskoen graveer en dié van sy 100ste – 8 September 2020 – op die linkerskoen.

Die woorde CR 100 kom op albei stewels voor.

LeandreAdmin@