Nog 115 sterftes weens die coronavirus is in die jongste verslagperiode in Suid-Afrika aangemeld

 Nog 115 sterftes weens die coronavirus is in die jongste verslagperiode in Suid-Afrika aangemeld

Nog 115 sterftes weens die coronavirus is in die jongste verslagperiode in Suid-Afrika aangemeld.
Dit bring die land se dodetal op 20 671 te staan.
Die getal bevestigde infeksies het met 2 514 gestyg tot 759 658.
Suid-Afrika se herstelkoers staan op 92,6%, en daar is tans 36 443 aktiewe gevalle van die virus.

LeandreAdmin@