Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die vervaardiger wat verantwoordelik is vir die herroeping van grondboontjiebotter produkte.

Pick n Pay het verlede week verskeie grondbootjiebotterprodukte herroep weens onaanvaarbare hoë vlakke van Aflatoksien. Nog etikette is nou by die lys produkte gevoeg wat van die rakke verwyder moet word. Die handelsmerke sluit in Dischem’s Lifestyle, Wazoogles Superfoods, Pick n Pay se No Name-handelsmerk en Eden All Natural.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×