’n Vierde verdagte is in verband met die moord op twee Vrystaatse polisiebeamptes in hegtenis geneem.

Die beamptes is noodlottig gewond toe hulle op huisrooftog gereageer het.

News24 berig die 29-jarige verdagte is met ‘n pistool, lewendige ammunisie en ‘n selfoon in sy besit gevind.

Hy sal na verwagtig eersdaags op aanklagte van moord, huisroof en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen in die landdroshof verskyn.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×