Nóg ‘n Vrystaat rugbylegende sterf

Rosestad nuus het met leedwese verneem dat die voormalige Vrystaat stut en Shimla rugbyman Dougie Heymans vroeër vandag oorlede is aan Covid-19 verwante oorsake nadat hy vroeër die week in die waakeenheid opgeneem is. 

Heymans het in  Honderd-vier-en-vyftig wedstryde vir die Vrystaat Cheetahs uitgedraf en was alom bekende as ‘n gedugte teëstander. 

Nog ‘n oud-Vrystaatse rugbyspeler, Jannie Els is ook laasweek aan Covid-19 verwante komplikasies oorlede.

Luister na potgooie hieronder