Die Suid-Afrikaanse weerdienste voorspel nog reen vir die Wes-Kaap, Dinsdag en Woensdag. Dit nadat hulle Sondag as rampgebied verklaar is.
Pres. Cyril Ramaphosa het gewaarsku oor die rimpeluitwerking wat die storms op die land se eknomie kan hê. Sover bekend is meer as 150 000 mense in die Kaapstad-metrogebied hierdie maand dakloos gelaat, en meer as 47 000 inforele stukture is in die storms beskadig.