Nog twee gevalle van a-pokke is bevestig. Dit bring die totale aantal gevalle sedert die uitbreking in Mei begin het op 22 te staan. Die Departement van Gesondheid sê dat die toename kom ten spyte van verhoogde openbare bewustheid en intensiewe kontakopsporingspogings.

Die jongste gevalle sluit ‘n 40-jarige man van Johannesburg in, wat die naweek by ‘n private gesondheidsfasiliteit in Durban gediagnoseer is. Die ander geval is ook in KwaZulu-Natal opgespoor toe die pasiënt ‘n a-pokke-agtige uitslag by ‘n plaaslike hospitaal gekry het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×