Novak Djokovic is deur na die halfeindstryd van die Australiese Ope

 Novak Djokovic is deur na die halfeindstryd van die Australiese Ope

Die wêreld se nommer een manspeler, Novak Djokovic, is deur na die halfeindstryd van die Australiese Ope nadat hy die Duitser Alexander Zverev in vier stelle geklop het.

Die 114de-gekeurde Rus, Aslan Karatsev, het verras deur Grigor Dimitrov in vier stelle te klop om die eerste manspeler in die moderne era te word wat in sy debuut Grand Slam deurdring na die halfeindronde.

Dimitrov sukkel met ‘n rugbesering.

LeandreAdmin@